Asterix en die Feesmaaltyd (5) 9781869197995

preview_fxvn-2633-g290_1_front_1869197992
150,00 NAD each

Asterix en die Feesmaaltyd (5)

By Rene Goscinny • Sonya van Schalkwyk-Barrois

ISBN 9781869197995

Protea BoekhuiS, 2013

Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks, in 'n splinternuwe, sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ’n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon, af te kamp van die res van Gallie. Asterix gaan ’n weddenskap aan dat hy en Obelix die ganse Gallie sal toer en delikatessen uit dorpe sal saambring as bewys dat geen Romein hulle kan afsonder nie!