ASTERIX EN DIE VERLORE PAPIRUSROL 36 9781485305415

74172291137179215
150,00 NAD each

ASTERIX EN DIE VERLORE PAPIRUSROL 36

By Jean-Yves Ferri

ISBN 9781485305415

Protea Boekhuis, 2015

Caesar het 'n boek geskryf! Ja, sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer, Sinus Apocrivus, het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se “Kommentare oor die Galliese oorlog” nog volledig, en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit? Is dit dalk omdat hulle iets weet wat die res van Gallie nie mag weet nie, en wat die hele ryk gaan skud? Wanneer een van die kopiiste ontsnap met 'n papirusrol onder die arm, is die gort gaar!