Die Groot Boek Van Gevoelens
By Mary Hoffman
ISBN 9781869199838
Protea Boekhuis, 2013
Bly, hartseer, opgewonde, verveeld, laf, skaam, selfversekerd... Ontdek 'n klomp verskillende gevoelens saam met die kinders in hierdie boek 'n Plesierige, multikulturele ontdekkingstog waarin geleer word hoe om oor gevoelens te praat: by die huis, by die skool en sommer orals