Die Lelike Vyf 9781485309420

die_lelike_vyf_voorblad
150,00 NAD each

Die Lelike Vyf

By Julia Donaldson

ISBN 9781485309420

Protea Boekhuis, 2018

“Ons vyf is misbaksels, ons voel ons kan ween;
so vaal en misvormd, o, waar moet ons heen?”
Ontmoet die vaal blouwildebees, die giggelende hiëna, die bles aasvoël, die vlakvark met sy vratte en die vuil maraboe: alom bekend as die lelikste diere van die Bosveld … maar is hulle werklik so lelik?