Die skoenlapperleeu Die skoenlapperleeu

306083747905179215
130,00 NAD each

Die skoenlapperleeu

By Michael Morpurgo

ISBN 9781485304470

Protea Boekhuis, 2015

“Ek sal my lewe lank aan jou dink, ek belowe ek sal. Ek sal jou nooit vergeet nie.” Bertie red 'n wit leeuwelpie uit die veld in Afrika. Hulle is onafskeidbaar, maar dan word Bertie ver weg na 'n kosskool in Engeland gestuur en die leeu word aan 'n sirkus verkoop. Bertie sweer hulle sal mekaar eendag weer sien, maar die skoenlapperleeu maak seker dat hulle vriendskap nooit vergeet sal word nie. “Die skoenlapperleeu is uniek onder diere en boeke en sal almal se harte raak – jonk sowel as oud.” Virginia McKenna, born free-stigting.