Die storie van die vet klein hondjie 9781869197452

228833990273179215
160,00 NAD each

Die storie van die vet klein hondjie

By Hans Peter Willberg

ISBN 9781869197452

Protea Boekhuis, 2012

Die klein vet hondjie slaap die heel graagste die hele dag lank in sy hondehok. Maar wat gebeur as hy die dag lus is om te speel? Dit hang heeltemal af van sy bui en wie sy pad sal kruis! Daarom word die storie elke keer anders verder vertel ... totdat die klein vet hondjie eindelik weer by sy hok ingaan om te slaap. Drie heeltemal verskillende stories wat uit die eerste sin spruit en wat die leser na willekeur kan lees en geniet.