Die vallei van die windmeulens 9781485301110

279458306113179215
160,00 NAD each

Die vallei van die windmeulens

By Noelia Blanco

ISBN 9781485301110

Protea Bookhuis, 2014

In die Vallei van die Windmeulens het die mans, vroue en kinders soos al die ander mans, vroue en kinders in die wereld geleef. Tot die dag wat die volmaakte masjiene opgedaag het. Danksy die volmaakte masjiene was alles van daardie dag af volmaak. Dit was slegs nodig om ’n knoppie te druk om in ’n volmaakte wereld te leef. Dit was van daardie dag af dat almal ophou droom het. Maar het almal ophou droom?