Kruis en dwars deur ou Suidwes 9781485300625

147639720001179215
180,00 NAD each

The add to cart button will appear once you select the values above

Kruis en dwars deur ou Suidwes

By Piet Maritz

ISBN 9781485300625

Protea Boekhuis, 2015

Piet Maritz was vir jare lank 'n karakoelpelskoper in die ou Suidwes. Gedurende sy vele omswerwinge het hy baie interessante mense ontmoet en dinge ondervind. In Kruis en dwars deur ou Suidwes deel hy van hierdie herinneringe en laat jou lag, huil en verlang na vervloe dae.