Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika 9781775844808

9781775844808
110,00 NAD each

Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika

ISBN 9781775844808

Penguin Randomhouse South Africa, 2016

Sasol Eerste Veldgids tot Bome van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die bome van die subkontinent. Met behulp van volkleurfoto’s en verspreidingskaarte, asook maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene bome in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle groei, en meer te wete kom oor hul unieke eienskappe.