Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika 9781775844280

natuurlewe
110,00 NAD each

Sasol Eerste Veldgids tot Natuurlewe van Suider-Afrika

ISBN: 9781775844280

Published: March 2017

Hierdie gids is deel van 'n nuwe reeks, Eerste veldgidse, en bied 'n fassinerende blik op die natuurlewe van die streek.

Met behulp van kleurfoto's en -verspreidingskaarte asook maklik leesbare teks, sal die beginner- en ontluikende natuurkenner die meer algemene diere van Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul unieke gedrag en ongewone eienskappe.