Kaarte 'n Prentereis deur die Lande 9781485308928

kaarte_voorblad
395,00 NAD each

Kaarte 'n Prentereis deur die Lande

By Aleksandra Mizielinska and Daniel Mizielinski

ISBN 9781485308928

Protea Boekhuis, 2019

Hierdie kaartboek is veel meer as ’n gewone atlas – dit is ’n visuele fees vir lesers van alle ouderdomme, ryklik versier deur die bekende Mizielinskis. Ontdek grense, stede, riviere en bergpieke, maar ook geskiedkundige plekke, ikoniese mense, belangrike plante en diere, kulturele gebeurtenisse en baie ander fassinerende feite wat met die verskillende plekke op ons planeet geassosieer word.