Slim Droogtebestuur vir Veeboere 9780994717474

droogtebestuur
280,00 NAD each

Slim Droogtebestuur vir Veeboere

Dr. Louis du Pisani

ISBN 9780994717474

Kejafa Knowledge Works August 2019

Die doel met hierdie boek is om veeboere te motiveer om anders te begin dink en vir toekomstige droogtes te beplan, sodat dit met die kleinste moontlike impak oorbrug kan word. Dié wat hierdie advies volg gaan bly boer en die boerdery selfs uitbrei. Dié wat dit ignoreer en net hoop op die beste, sal die boerderybedryf waarskynlik ná die volgende groot droogte moet verlaat.

Die booek is gepubliseer in A5 Volkleur en is grafies baie goed uiteengesit met ook inligting om jou na meetinstrumente te neem vir selfevaluasie van droogterisiko.