Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika 9781775844075

9781775844075
110,00 NAD each

Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika

ISBN 9781775844075

Published November 2015

Sasol Eerste Veldgids tot Soogdiere van Suider-Afrika bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die diere lewe van die streek. Met behulp van volkleur foto’s en verspreidings kaarte, asook maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene soogdierspesies in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke vreet- en teelgewoontes.