Eerste Veldgids tot Spore in die Veld in Suider-Afrika
Louis Liebenberg
9781868728497
Struik Nature, 2003
Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidings kaarte en foto's. Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes.