Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika 9781775844228

9781775844228
130,00 NAD each

The add to cart button will appear once you select the values above

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika

Cliff Turk

ISBN 9781775844228

Published May 2016

Sasol Eerste Veldgids tot Sterrehemel van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die suidelike sterrehemel. Met behulp van volkleurfoto’s en illustrasies, maandelikse sterrekaarte en maklik leesbare teks, sal die ontluikende sterrekundige die meer sigbare voorwerpe in ons naghemel kan uitken en meer van die unieke verskynsels in ons sterrestelsel te wete kom.