Your Shopping Cart

The cart is empty

Geldgeletterdheid (3-6 jaar) 9780620705080

geldgeletterdheid
195,01 NAD each

+

Geldgeletterdheid (3-6 jaar)

'n Praktiese werkboek vir kinders en ouers met welvaartkassie

ISBN 9780620708845

Johan Olivier

Kejafa Knowledge Works, 2016

Werkboek 1:  Ontdek jou Welvaart, Geldeenhede, Spaar, Spandeer, Deel en Belê

Finansiële geletterdheid is een van die belangrikste aspekte van die lewe wat reeds van 'n baie vroeë ouderdom by kinders vasgelê moet word.

Die finansiële toestand waarin mense hulle soms bevind, haal die lekker uit die lewe uit.

Die Goldfish.life is 'n finansiële-geletterheidsprogram wat so opgestel is met die vertrekpunt dat die kind reeds oor 'n vorm van welvaart beskik in die vorm van dit wat in sy menswees reeds bestaan.  Geld is 'n onderdeel van welvaart en benodig goeie omstandighede om verder te ontwikkel.

Die program help om jou kind van 'n baie vroeë ouderdom vleuels te gee om sy lewensdoel eendag te kan verwesentlik.  Die speelbenadering in die aktiwiteite sal ook aansluit by die sonsoriese ontwikkeling van die kind.  Die werkboek moet in samewerking en onder leiding van die ouer of onderwyser gebruik word.

Also available in English - Money Literacy for 3 - 6 years

Ook beskikbaar vie 7-10 jariges - Finansiële Geletterdheid (7-10 jaar)

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook