Die Storie van Sterre en Planete 9781485306979

die_storie_van_sterre_en_planete_voorblad
230,00 NAD each

Die Storie van Sterre en Planete

Louie Stowell & Peter Allen

ISBN 9781485306979

Protea Boekhuis, November 2017

Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk, sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies. Hierdie boek verken die geheimenisse van sterre en planete en ontsluit die raaisels van astronomie: die wetenskap van die buitenste ruimte.