Al weer Elmer 9781485308874

al_weer_elmer_voorblad
160,00 NAD each

Al weer Elmer

By David McKee

ISBN 9781485308874

Protea Boekhuis, 2017

Elmer, die kleurvolle olifant, is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene, en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop regoor die wereld, in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap, dat dit aanvaarbaar is om anders te wees, word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter.

Dit is twee dae voor die Elmer Dag-optog – die dag wanneer olifante hulleself met helder patrone versier. Maar Elmer, die veelkleurige olifant, is verveeld en besluit om vir die grys olifante ’n yslike poets te bak.