Baarde briewe en barmhartigheid 9781485300113

preview_xlms-2638-g880_1_front_1485300118
150,00 NAD each

Baarde briewe en barmhartigheid

By Doc Doc Immelman

ISBN 9781485300113

Protea Boekhuis, 2013

'n Postume versameling van werk uit die geliefde Namibiese jagter-skrywer se pen. Sy persoonlike geskiedenis en herinneringe vloei kleurryk deur sy byna tasbare vertellinge heen. Op kenmerkende Immelman-wyse word verklaar waarom kameelry geen grap is nie, wonder waarom sommiges ryk is of oud word, waarom mans en vroue verskil, terwyl sy histeriese blik op fotoverhale, handleidings en tikfoute die leser sal laat skater.