Your Shopping Cart

The cart is empty

Die storie van uitvindings 9781869193331

170,00 NAD each

+

Die storie van uitvindings

By A. Claybourne & A. Larkum

ISBN 9781869193331

Protea Boekhuis, 2009

Die sjokolade in jou kies en die jeans aan jou bas, jou rekenaar, jou selfoon, die papiere in jou tas, mikrogolfoonde en pleisters wat plak, blink motors en die Velcro op jou nuwe sportsak ...dis maar net 'n paar van die hope alledaagse dinge wat ons vandag het omdat iemand so ver gegaan het om dit te ontdek.

Die boek onthul die ware gebeure en briljante ingewings agter duisende blink idees - van die eerste treetjies na vooruitgang soos die ontdekking van die wiel - tot die hedendaagse wereld se hipertegnologiese uitvindsels. Van komplekse wetenskaplike ontdekkings (soos katodestraalbuise en radar) tot die minder suksesvolle patente van verstrooide professors (selfreinigende huise en pratende toilette!) word hier in eenvoudige taal verduidelik aan die hand van verduidelikende en humoristiese illustrasies.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook