Geheimnisse van die natuur & wetenskap 9781869197278

preview_fnsv-2514-g420_1_front_1869197275
275,00 NAD each

Geheimnisse van die natuur & wetenskap

By Elizabeth Dalby & Laura Howell

ISBN 9781869197278

Protea Boekhuis, 2013

As jy al ooit oor reenboe en wolke gewonder het, vir ure na die miere kan staar of sommer net daarvan hou om te vra “hoekom?” is hierdie die boek vir jou! Kyk met nuwe oe na die wereld waarin ons woon – van die kleinste vlekkie materie tot die reuse van die see en die land – en besef sommer vroeg-vroeg: daar is altyd nog iets om te leer ken en te ontdek! Internetskakels maak boonop van die teks 'n volledig interaktiewe leerervaring.