Your Shopping Cart

The cart is empty

Onthouboek vir my kleinkinders 9781869195328

185,00 NAD each

+

Onthouboek vir my kleinkinders

By Marieta Swart and Heleen van der Merwe

ISBN 9781869195328

Protea Boekhuis, 2012

Soms vergeet ons om ons grootouers uit te vra oor hul lewens en as hulle nie meer daar is nie, is dit te laat. Nou kan die kleinkinders 'n tasbare herinnering van hul grootouer ontvang wat van generasie tot generasie oorgedra kan word. Onthouboek vir my kleinkinders is 'n boek wat 'n grootouer invul en vir sy of haar kleinkinders gee. Die vrae in die boek wat beantwoord word, vorm 'n prentjie van die persoonlikheid en lewe van die ouma of oupa wat dit invul. Daar is vrae oor die grootouer se familiegeskiedenis (en 'n stamboom om in te vul), vrae oor die kinderjare, die jare as volwassene, die troudag, asook vrae oor lesse wat uit lewenservaring geleer is. Ruimte word afgestaan aan plek om foto’s te plak.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook