Tussen wysvinger en duim
By Lombard, Kobus
ISBN 9781869191085
Protea Boekhuis, 2005
Tussen wysvinger en duim is die tweede poësiebundel van die Namibiese digter Kobus Lombard. Die titel verwys na die vashou van die potlood waarmee die digter taal in swart op wit wil vasvang. Maar hierdie bundel is nie maar net nóg een wat oor die skryfproses handel nie: In 'Woordhuis' skryf hy.