Vleisbok Produksie 9780981413549

vleisbokproduksie
295,00 NAD each

Vleisbok Produksie

By Johan Olivier

ISBN 9780981413549

Kejafa Knowledge Works, 2010

Hierdie boek neem die voornemende vleisbok-produsent op ʼn omvattende reis betreffende vleisbok produksie. Die boek hanteer alle aspekte van die mees bekende vleisrasse (Inheems, Savanna, Boerbok en Kalahari Red), fasiliteite, voeding, siektes, entstof programme, gedrag, hantering en dan sekerlik die belangrikste aspek, finansies. Binne die bedryf moet die produsent homself afvra, maak ek profyt, het ek kontantvloei en derdens, wil ek my tyd en geld daaraan spandeer. Die boek bevat ʼn rykdom van inligting en sal jou deur al die aspekte van vleisbok produksie neem.