Ek is Hendrik Witbooi 9781485310075

ekishendrikwitbooivoorblad002
300,00 NAD each

Ek is Hendrik Witbooi

By Conny Braam

ISBN 9781485310075

Protea Boekhuis, 2019

In 1884 begin Hendrik Witbooi en sy Namavolk met 'n profetiese trek na die vrugbare noorde om aan die droogte van die Kalahariwoestyn te ontsnap. Terselfdertyd stap die keiserlike afgevaardigde dr. Göring sowat 'n honderd kilometer daarvandaan aan land in die nuwe Duitse kolonie Suidwes-Afrika - die huidige Namibië.