Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Insekte van Suider-Afrika 9781775843986

9781775843986
110,00 NAD each

Sasol Eerste Veldgids tot Algemene Insekte van Suider-Afrika

ISBN 9781775843986

Published November 2015

Sasol Eerste Veldgids tot Insekte van Suider-Afrika bied ’n fassinerende blik op die insekte van die streek. Met behulp van volkleurfoto’s en maklik leesbare teks, sal die beginner en ontluikende natuurliefhebber die meer algemene insekgroepe in Suider-Afrika kan identifiseer, kan vasstel waar hulle voorkom, en meer te wete kom oor hul gedrag en ongewone eienskappe.