Your Shopping Cart

The cart is empty

Eerste Veldgids Tot Spinnekoppe & Skerpioene Van Suider-Afrika 9781775844143

80,00 NAD each

+

Eerste Veldgids Tot Spinnekoppe & Skerpioene Van Suider-Afrika

Tracey Hawthorne
9781775844143
Struik Nature, 2015

Sasol Eerste Veldgids tot Spinnekoppe & Skerpioene van Suider-Afrika bied aan die jong leser ’n fassinerende blik op die ryke verskeidenheid spinagtiges wat in die streek voorkom. Met behulp van volkleur foto’s en maklik leesbare teks, sal die jong volwassene en ontluikende natuur liefhebber die meer algemene spesies wat in Suider-Afrika voorkom, kan identifiseer, kan vasstel waar hulle leef, en meer te wete kom oor hul unieke gewoontes.

NEWSLETTER

Please subscribe to our Newsletter list

On facebook