Eerste Veldgids tot Spore in die Veld in Suider-Afrika 9781775844877

9781775844877
110,00 NAD each

Sasol Eerste Veldgids tot Spore in die Veld van Suider-Afrika

Louis Liebenberg

ISBN 9781775844228

Published March 2017

Die boekie stel die leser bekend aan die vaardighede en metodes wat nodig is om diere se spore in die veld te herken, en dit bevat 48 spesies met verspreidings kaarte en foto's. Die dier word beskryf en daar word gekyk na habitat, spoor en gewoontes.