Stories op Note
Marianne Wilders Teks, Elfriede Dierking Illustrasies
ISBN 9789994560875
Die bekende Duitse filosoof Friedrich Nietzsche het gesê “Without music, life would be a mistake”
en “those who were seen dancing were thought to be insane by those who could not hear the
music”.
"Stories op Note is ‘n opwindende nuwe boekie wat musiekstories en –feite met mekaar kombineer en wat vir menige ouer, opvoeder en musiekonderwyser ‘n kosbare kleinnood kan word om by hul kinders klein-klein ‘n liefde vir musiek aan te wakker sodat hulle musiek sal kan hoor in die geritsel van boomblare, die kabbel van ‘n waterstroompie, die zoem van bye, en dat hulle kan dans en kan lewe." Elna de Jager