Die Volledige Skaakboek 9781869197261

die_volledige_skaakboek_voorblad
230,00 NAD each

Die Volledige Skaakboek

By Elizabeth Dalby

ISBN 9781869197261

Protea Boekhuis, 2013

Die volledige skaakboek is geskik vir skaakspelers van alle vaardigheidsvlakke, asook dié wat skaak wil leer speel. Die boek se eenvoudige dog opwindende ontwerp word gekombineer met toeganklike en gebruikersvriendelike teks en verduidelikings, en is propvol kleurvolle illustrasies en foto’s.