Asterix en die Waarseer 19 9781485310327

preview_tkgs-5659-g440_0_photo_1485310326
150,00 NAD each

Asterix en die Waarseer 19

By R. Goscinny

ISBN 9781485310327

Protea Boekhuis, 2019

Op ’n stormagtige nag arriveer ’n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy ’n waarsêer is en voorspel dat mooiweer sal volg ná die woeste storm – en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel, maar Asterix is skepties. Is Jowaarlix ’n regte waarsêer of ’n bedrieër?

Asterix en die waarsêer is die 19de boek in die gewilde Asterix-reeks.